Hoe om Kritiek te Hanteer

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 15:31 Wie na kritiek luister, sal lewe. Jy sal tuis wees tussen mense met wysheid. (NLV) Daar is twee vorme van kritiek waaraan ons blootgestel word. Die soort wat ons doelbewus wil afbreek en die soort wat ons wil opbou. Ja, daar is mense wat jou wil ontmoedig, jou tyd wil mors, en jou van die spoor af wil bring. Hulle kom oral voor. En die beste manier om dit te hanteer, is deur ‘n goeie onderskeidingsvermoë te ontwikkel. As jy voor jou siel weet dat iemand ‘n ...