Hoe Om ‘n Slegte Voorbeeld te Stel

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Johannes 4:19 - 21 Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het. As iemand sê: “Ek het God lief,” en hy haat sy broer, is hy 'n leuenaar; want wie sy broer, wat hy kan sien, nie liefhet nie, kan onmoontlik vir God liefhê, wat hy nie kan sien nie. En hierdie gebod het ons van Hom gekry: Wie vir God liefhet, moet ook sy broer liefhê. Ek wil beslis nie as 'n huigelaar gesien word nie. Nie omdat ek so sensitief is of omdat my reputasie vir my so belangrik is nie, maar o...