Hoe om tot Bekering te Kom
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Handelinge 3:19,20 Kom tot inkeer en maak reg met God sodat Hy julle sondes sal uitwis. Dan sal die teenwoordigheid van die Here tye van oplewing tot gevolg hê, en Hy sal Jesus julle Messias weer na julle toe stuur.(NLV) Die afgelope paar dae het ons gesels oor die uiters belangrike onderwerp, naamlik die oorwinning oor die mag van sonde in ons lewens, sodat ons dié mense kan wees wat God ons gemaak het om te wees. Die vraag is egter, hoe doen ons dit? Ja, ek weet die teorie i...