Hoe Reageer Mens op die Toename in Boosheid?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJesaja 1:16,17 Was julle, reinig julle. Moenie voor My verskyn as julle verkeerd doen nie. Hou op met kwaad doen. Leer om weer goed te doen, sorg dat daar reg geskied, gaan die verdrukker teë. Laat reg geskied aan die weeskinders, behartig die regsake van die weduwees.Boosheid vier deesdae hoogty. Aan die eenkant is dit eintlik niks nuuts nie. Dit was nog altyd die geval. Maar het jy opgelet, dat boosheid hand oor hand toeneem? Boosheid word nie net aangemoedig nie, maar ook toe...