Hoe Ver? Hoe Groot??
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 103:11,12 Want so ver soos die hemele van die aarde af is, so groot is sy onfeilbare liefde teenoor hulle wat Hom dien. So ver as die ooste is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredings van ons. Die lewe is geneig om, op een of ander manier, jou geloof af te takel. Daardie stampe en kneusplekke, die stres en spanning, en die modder wat die lewe na jou kant toe gooi, het elkeen maar 'n manier om ons blik van Jesus af te trek en om ons te laat fokus op ons onmiddel...