Hoekom Kruip God weg?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJesaja 55:8,9 My gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle optrede nie soos Myne nie, sê die Here; soos die hemel hoër is as die aarde, is my optrede verhewe bo julle optrede en my gedagtes bo julle gedagtes.Ek wil jou iets vra: As jy God was, sou jy die wonderlike dinge wat jy doen, geheim hou, of sou jy wou hê dat almal moet sien dat jy die magtige, die almagtige God is?Hier is iets wat nie sin maak nie. Jesus kom van 'n bergtop af. ‘n Ongelooflike wonderwerk, die verheerli...