Hoeveel Hoop Het Jy?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Petrus 3 :15 Inteendeel, erken in julle harte Christus as die een wat seggenskap het. As julle dit doen, en iemand vra julle uit oor die hoop wat in julle leef, wees altyd reg om te reageer. (NLV) Kan ek jou vra om vir 'n oomblik stil te sit en mooi te dink hoe jy nou voel. Wat is jou emosionele toestand? Hoeveel hoop het jy? Ek wil jou help om te fokus op hoe optimisties of pessimisties jy oor jou toekoms voel. Ja ek weet dat ons verskillende dinge op verskillende tye...