Hongersnood?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 63:6,7,8a Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes geniet, sal ek U altyd roem met jubelende mond. As ek aan U dink op my bed, oor U peins in die nag, dan weet ek: U is my hulp Mense kla deesdae oor dieselfde ding. Dit is die gevoel dat ons, ten spyte van die feit dat ons onsself tot oorlopens gevul het met alles wat hierdie wêreld kan bied, op die een of ander manier nog steeds leeg, onrustig, en ontevrede voel. Ons weet dat daar iets meer moet wees. Ek is een va...