Hou Dit In Gedagte!

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJakobus 1:19-20 My liewe broers, dít moet julle in gedagte hou: elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie. 'n Mens wat kwaad word, doen nie wat voor God reg is nie.Wanneer laas het jy in woede, sonder om te dink, vir iemand iets toegesnou? Iets wat skade berokken het. Iets waaroor jy spyt voel, en as jy daaroor nadink, baie graag ongedaan sou wou maak?Ons het elkeen ons eie kruitvat wat ‘n ontploffing kan veroorsaak, nè...