Hou jou Emosies in Toom

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Petrus 5:7,8 Gee al julle bekommernisse aan God oor, want Hy gee vir julle om.. Wees versigtig! Pas op vir die duiwel se aanvalle. Hy is julle groot vyand. Hy loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. (NLV) Ons het die afgelope paar dae oor ons emosies gesels, want dit is so 'n belangrike deel van wie ons is. Maar wanneer ons toelaat dat hulle ons oorweldig, word ons ongelooflik kwesbaar. Ons emosies is die deel van ons siel wat nie altyd heel...