Hou Vas Aan die Kruis
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Korintiërs 1:18,19 Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God. Daar staan tog geskrywe: “Die wysheid van die wyses sal Ek vernietig, en die geleerdheid van die geleerdes sal Ek tot niet maak.” Ek weet nie of jy al ooit verkleineer, verwerp of selfs uitgeskel is omdat jy in Jesus glo nie en weet jy, dis nie 'n lekker gevoel nie. Maar, wanneer jy mooi daaraan dink, is dit ook glad ni...