Hou Vas aan jou Hoop
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Hebreërs 10:23 Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het Myns insiens is daar niks lekkerder as om goeie nuus oor te dra nie. En vandag het ek nie net goeie nuus vir jou nie, ek het ontsettende goeie nuus vir jou. En my gebed is dat jy dit ter harte sal neem. Soos ek verlede week genoem het, het een van ons luisteraars dringende raad en hulp gevra oor haar kwynende geloof. Sy het die begeerte om haar geloof weer te hers...