Hulle het Genade Gevind
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Lukas 2:16 Hulle het toe na die dorp toe gehardloop en vir Maria en Josef gekry, en die Kindjie wat in die krip lê. (NLV) Ek weet nie hoe jy daaroor voel nie, maar die genade van God slaan my voete heeltemal onder my uit. En hoe meer ek mediteer en stil word en probeer om die diepte van God se guns, sy genade en sy liefde deur Jesus vir my, te verstaan, hoe meer onbegryplik word dit. Hoekom voel ek so? Want aan die een kant kan ek alles sien wat Hy vir my gedoen het. Maar aa...