Hulle wil Jou Stenig
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Johannes 10:31 - 32 “Die Jode het toe weer klippe opgetel om Hom te stenig, maar Jesus sê vir hulle: “Op gesag van die Vader het Ek julle talle goeie dade laat sien. Oor watter een daarvan wil julle My stenig?” Christene word deesdae dikwels deur die wêreld veroordeel en verneder. Ja, hulle word gestenig! Een van die redes is omdat daar soveel skynheilige Christene onder ons voorkom. Niemand hou van skynheiligheid nie. Maar daar is ‘n ander dieper oorsaak... Vir baie m...