Hunker na God
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 42: 2,3 Soos 'n wildsbok smag na waterstrome, so smag ek na U, o God. Ek dors na God, na die lewende God. Wanneer kan ek gaan en voor God verskyn? Daar is 'n ontstellende wanbegrip wat vandag onder Christene voorkom. Dit gaan oor die verskil om gered te word en om die gawe van die ewige lewe te hê. En ek vermoed dat baie mense op die oordeelsdag ontnugter gaan word. Nou goed, as ek jou vra, of jy in Jesus glo. Is jou antwoord miskien "ja". Mooi. Tik die boksie. Nou ja, w...