Huweliksmaats

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Petrus 3:7 Mans, julle moet verstandig met julle vrouens saamleef. Bewys eer aan hulle as die swakker geslag wat saam met julle deel in die lewe as genadegawe. Dan sal julle kan bid sonder dat iets julle hinder.Waarom eindig so baie huwelike in 'n egskeidingshof of ontwikkel dit in 'n voortslepende vreugdelose bestaan? Waarom gebeur dit? Die huwelik was tog bestem om ‘n ongelooflike seëning van God te wees? Dit het so goed gegaan aan die begin, dit was so romanties. Waarheen h...