Hy het Jou Spesiaal Gekies
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Efesiërs 1:3,4 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is. So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees. Glo jy in Jesus? Glo jy dat Hy gesterf het om die prys vir jou sondes te betaal en dat Hy weer opgestaan het om vir jou 'n nuwe, oorvloedige, ewige lewe te gee? Dan het ek vandag goeie nuus vir...