Hy het ons Alreeds Oorvloedig Geseën
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Efesiërs1:3 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is. Ja, wanneer ons aan die einde van hierdie week terugdink aan die afgelope jaar en besin oor die jaar wat voorlê, is daar 'n hele paar dinge wat ons hoop in die komende jaar heelwat anders sal wees. Beter. Geseënd. Aan watter spesifieke dinge in jou lewe dink jy nou? Watter seëninge sou jy graag wil hê mo...