Hy is Steeds Op Soek Na Dissipels
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Matteus 4:21,22 Toe Hy daarvandaan verder gaan, sien Hy twee ander broers: Jakobus 'n seun van Sebedeus, en sy broer Johannes. Hulle was in 'n skuit saam met hulle pa besig om hulle nette reg te maak. Jesus het hulle geroep, en hulle het dadelik die skuit en hulle pa verlaat en vir Jesus gevolg. Waarna sien jy hierdie jaar uit? Gaan hierdie jaar maar weer ‘n herhaling van dieselfde ou, vervelige patroon wees . . .? Dieselfde werk, dieselfde roetine. Of sien jy uit na 'n avontu...