Hy Lê in Jou Graf

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 5:9 Aangesien ons nou vrygespreek is op grond van sy versoeningsdood, staan dit soveel vaster dat ons deur Hom ook van die straf van God gered sal word. Ek weet nie of jy al dikwels gedink het aan wat gebeur het op die dag na Jesus se dood nie. Dit was inderdaad 'n somber dag toe sy dissipels getref is deur die tsoenami van die werklikheid van dít, wat pas gebeur het. Terwyl die dissipels geweeklaag het, was daar ‘n doodse stilte agter daardie swaar klip, ...