In Christus Gewortel

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Kolossense 2:6,7 Noudat julle Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle lewe soos mense wat aan Hom verbonde is. Bly in Christus geanker en bou op Hom, standvastig in die geloof soos julle geleer is, en loop oor van dankbaarheid. (NLV) As sosiale wesens moet ek en jy ons onafhanklikheid, sowel as ons interafhanklikheid ontwikkel – die vermoë om op onsself te vertrou, en die vermoë om met ander mense saam te werk. Dit maak sin, nè? Maar weet jy, daar bestaan 'n wer...