In Die Tussentyd …
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 2 Petrus 3:14 Daarom, geliefdes, terwyl julle wag dat hierdie dinge gebeur, moet julle hard werk om vlekkeloos en sonder fout deur God bevind te word. Lewe in vrede met God.(NLV) Ons almal weet, met absolute sekerheid dat ons tyd op hierdie aarde eendag sal eindig. En hoewel ons verlede soms ons gedagtes oorheers, is die eintlike vraag: hoe moet ek tussen vandag en die wederkoms leef? Die afgelope paar dae het ons gesels oor die einde van die wêreld … en wat volgende kom. Ons ...