In Groot Aanvraag

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMarkus 1:35-37 Nog voor dagbreek die volgende oggend het Jesus opgestaan en alleen op ’n stil plek gaan bid. Later het Simon en die ander mense by hom agter Jesus aan gegaan en toe hulle Hom kry, sê hulle vir Hom: “Almal vra na U.” (NLV) Dit is vreeslik maklik om onsself te flous deur te dink dat ons belangriker is, as wat ons eintlik is. Ons mislei onsself deur te dink dat ons dienste ontsettend hoog in aanvraag is. Ons sê so maklik as iemand ons vra hoe dit gaan: Besig, besig,...