Instapbewys

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 14:6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.Deesdae hou ons nie meer van ‘n saak wat duidelik óf swart óf wit is nie. Deesdae is dit baie geriefliker om in skakerings van grys te dink. Al daardie swart en wit, regte en verkeerde goed, is per slot van rekening uit die oude doos.O so? En het jy al ooit op 'n vliegtuig probeer klim sonder 'n instapbewys? Of 'n grens sonder 'n paspoort probeer oor...