Is Jy Betroubaar?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 28:19,20 Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, word brandarm. 'n Betroubare man is baie voorspoedig; een wat gou ryk wil word, sal sy straf kry. Kan ek jou vandag 'n effens ongemaklike vraag vra? Kan jy vertrou word? En wat nog belangriker is; kan jou gesin jou vertrou? Kan hulle op jou staatmaak? Is jy daar vir hulle of is jy te besig? Die grootste fout wat ek nog in my lewe gemaak het, was om te besig te wees vir my ...