Is jy Ernstig?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textDeuteronomium 10:12,13 “En nou, Israel, die Here jou God vra net dat jy Hom moet eer, sy wil moet gehoorsaam, Hom moet liefhê en dien met hart en siel. Gehoorsaam die gebooie en voorskrifte wat die Here jou vandag deur my gee. Dit sal tot jou voordeel wees. Daar is 'n pandemie in die Christendom, wat God se mense beroof van die seën wat God vir hulle het. Dit word bedrywigheid, of sommer net besig-wees, genoem. Ek wonder of jy al die siekte opgedoen het?Die afgelope paar ma...