Is jy gereed om te ontvang?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJesaja 9:5 Vir ons is 'n Seun gebore, aan ons is 'n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors.Kersfees beteken nie vir alle mense dieselfde ding nie. Vir party sal dit 'n groot fees wees, vir ander 'n eensame tyd en vir ander 'n werksdag. Sê my ... hoe sal jou Kersfees lyk?Kan jy dit glo - hier is ons al in die Kersweek. Ons gaan weer Kersfees vier. Kan ek jou vra: is jy gereed?Nee, ek praat nie van die inkopies, di...