Jaloesie en Selfsug
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jakobus 3:16 want waar daar naywer en selfsug is, kom daar wanorde en allerhande gemene dade. Jaloesie en selfsug is twee van die mees basiese menslike emosies. Hulle manifesteer al van 'n baie vroeë ouderdom af -van wanneer 'n kind begin om sy eie wil uit te oefen. Dit is 'n ontnugterende gedagte, nè? Maar jy weet waarvan ek praat. Ons het dit almal al gesien. Een kind sien iets waarmee ‘n ander een speel – dalk ’n pop of ’n rooi brandweerwa – en hulle wil dit hê. Hulle...