Jesus Christus

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 1:16,17 Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.Kan ek vandag vir jou vra, wat beteken “Jesus Christus” vir jou? Is Hy enigsins relevant tot jou daaglikse lewe? Of verteenwoordig Hy eintlik, net 'n klomp onrealistiese reëls? Watter waarde hou Hy vir jou in?Voordat ek 'n Christen geword het, het ek vir jare lank die woorde “Jesus Christus” slegs in woede of as ‘n vl...