Jesus Genees!
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMatteus 9:35 Jesus het al die dorpe en klein plekkies besoek. Hy het die mense in hulle sinagoges geleer, die evangelie van die koninkryk verkondig en elke soort siekte en kwaal gesond gemaak.As jy self, of iemand wat jy liefhet, siek is, regtig baie siek is, sal jy Jesus vra om julle gesond te maak? Sal jy? Of is die kragtige werklikheid van Jesus se genesing iets waarin jy nie regtig glo nie?Die afgelope dekades was daar ongelooflike vooruitgang in die geneeskunde. Dinge wat v...