Jesus het Gekom Om ...
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Johannes 3:8 wie aanhou sonde doen, behoort aan die duiwel, want die duiwel hou van die begin af aan met sondig. En die Seun van God het juis gekom om die werk van die duiwel tot niet te maak. Ek het vandag die behoefte om met jou te gesels oor die klein kompromieë wat dalk onverhoeds in jou lewe insluip. Jy weet, daardie "klein jakkalsies wat die wingerd verwoes", dié sondetjies wat volgens jou regtig nie saak maak nie; dié wat jy sommer maklik verdoesel. God maak byn...