Jesus is die Brood van die Lewe

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 6:35 Maar Jesus sê vir hulle: “Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie. Dis is nie ‘n grap om honger te wees nie. Het jy al ooit in 'n vergadering gesit waaruit jy eenvoudig nie kon wegkom nie? Of was jy al in 'n situasie waar daar geen kos beskikbaar was nie, terwyl jou maag ge-gor en gekla het van die hongerte? Dit is voorwaar nie snaaks nie. As deel van my leefstyl vas ek met tuss...