Jesus is die Weg

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 14:6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.Was jy al ontsteld oor die houding van sekere Christene wat beweer, dat dít wat hulle glo, suiwerder is, as dít wat jy glo? Watter reg het hulle om hul verouderde godsdienstigheid op my te probeer afdwing? Toemaar, jy is nie die enigste nie.Is dit nie verskriklik as mense hul idees in jou keelgat probeer afdruk en jou vertel wat om te dink nie? Maar ...