Jou afspringplek

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 6:2-4 Moet my tog nie in u toorn straf nie, Here, en my in u gramskap tugtig nie. Ontferm U oor my, Here, want ek kwyn weg, maak my gesond, Here, want my liggaam is uitgeteer. Ek is heeltemal gedaan. Hoe lank nog, Here, voordat U uitkoms gee? Neem my weer onder u sorg, Here, en red my lewe. Help my, want U is getrou. Stel jou vir 'n oomblik voor dat 'n storm opsteek terwyl jy op die oop see in 'n klein bootjie vaar. Die wind huil, die onweerswolke pak saam en die g...