Jou Finale Bestemming
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Korintiërs 15:35,36 Maar iemand kan vra: Hoe word die dooies opgewek? Watter soort liggaam sal hulle hê? Dis 'n dom vraag! Wat jy saai, kom nie tot lewe tensy dit eers sterwe nie. Ons beleef daagliks soveel bekommernisse, sorge, spanning en druk in die lewe. Maar weet jy, hulle neem soveel aandag in beslag en steel soveel energie van ons; maar eendag ... eendag, sal hulle almal weg wees. Hoe dit eendag vir jou sal eindig, hang eenhonderd persent daarvan af óf jy kies om jou ...