Jou Gesin is Belangrik

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Josua 24:15 Of, as julle dit nie goedvind om die Here te dien nie, kies dan vandag wie julle wil dien: die gode wat julle voorvaders gedien het anderkant die Eufraat, of die gode van die Amoriete in wie se land julle woon. Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien.” Elkeen van ons, moet een of ander tyd kies – óf om in Jesus te glo en Hom as Here te dien, óf om Hom te verwerp en ons eie pad te volg. Daar is geen middeweg nie. Om Jesus te volg is 'n keuse, wat ...