Jou Getuigskrif

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Johannes 3:17,18 Iemand wat ryk is aan aardse lewensmiddele en sy broer of suster sien gebrek ly, maar weier om ’n helpende hand uit te steek – hoe is dit moontlik dat die liefde van God in daardie persoon woon? Kinders, laat ons nie liefhê met woorde of gepratery nie, maar eerder deur ons optrede, en met opregte bedoelings.(NLV) Kan ek jou gou ‘n vraag vra: hoe ryk is jy? Want as jy oor die basiese lewensbehoeftes beskik – water, kos, klere en huisvesting – dan is jy in ...