Jou Hartsverandering
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Categorías:
Send us a textMatteus 3:8 Dra liewer vrugte wat bewys dat julle bekeer is. Het jy al ooit probeer om 'n slegte gewoonte af te leer? Dis nie so maklik nie. Of dit nou rook is, of om die verkeerde kos te eet, om 'n nare persoon te wees, of om te skinder - wat dit ook al is – ja, my pêl, ons sukkel vir so ‘n rukkie en dan gooi ons tou op!Om onsself te verander en om ons lewens op 'n nuwe koers te kry; dié een wat ons regtig wil hê; dié een wat ons weet reg is; is soveel moeiliker as wat ‘n ...