Jou Kwalifikasies
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text2 Korintiërs 3:4,5 Ons sê dit omdat ons deur Christus ten volle op God vertrou. Uit onsself is ons nie in staat om iets te bedink asof dit uit onsself kom nie. Ons bekwaamheid kom van God,Somtyds roep God ons om iets te doen waarvoor ons nie regtig bekwaam voel nie. En wat die saak vererger, is dat wanneer ons dan in geloof uitstap, die kritici uit die bloute kom om ons aan te val.Jy was mos al in so ‘n situasie, nè? God roep jou om iets te doen waarvoor jy so onbekwaam voel, en...