Jou Lei is Skoon Gevee
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Johannes 1:8,9 As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheidKersfees is verby, nè? Baie ouens herstel nog van die feesvieringe. Dis gesinstyd vir ander. En vir die meeste van ons, op een of ander manier, ‘n tyd van nadenke. Dit is snaaks hoe ons hierdie tyd van die jaar, in hierdie blaaskansie tussen Ker...