Jou Liefde Moet Opreg Wees
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textRomeine 12:9,10 Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.Ons word deesdae gekonfronteer met baie vals vorme van liefde. Liefde wat voorgee om liefde te wees, maar wat glad nie liefde is nie. En al wat hierdie vals liefde doen, is om mense seer te maak.Ek is seker dat ons almal al ten minste een verhouding gehad het, waar ons gedink he...