Jou Maatstaf van Sukses
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text2 Korintiërs 10:12,18 Ons waag dit natuurlik nie om ons op een lyn te stel of te vergelyk met sekere mense wat so ‘n danige dunk van hulleself het nie. Hulle is dom: hulle meet hulleself aan hulle eie maatstaf met hulleself. Die man wat die proef deurstaan het, is nie die een wat homself prys nie, maar die een wat deur die Here geprys word.Verwaande mense, wat optree asof hulle altyd 100% reg is en almal dwing om na hulle pype te dans, is aaklig. Hulle laat ons gewone ouens mind...