Jou Nuwe Lewe Behoort so…
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Kolossense 3:12 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees. Wanneer dinge nie heeltemal uitwerk soos jy beplan het nie en wanneer ander mense, volgens jou opinie, nie reg optree nie, is dit maklik om hulle, of jou omstandighede, of selfs vir God daarvoor te blameer. Dit is tog so ‘n natuurlike reaksie? Ons leef in 'n wêreld waar mense meer en meer die skuld vir hul ellende a...