Jou Passie, Jou Roeping

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 15:16 Julle het My nie uitgekies nie, maar Ek het julle uitgekies en julle aangestel om uit te gaan en vrugte te dra, vrugte wat sal hou. So sal die Vader aan julle gee wat julle ook al in my Naam vra. Het jy jouself al ooit beskou as iemand wat in die vrugtebedryf werk? Iemand wie se werk dit is om goeie vrugte te dra, dit te produseer en te versprei? Want as jy 'n volgeling van Jesus is, is dit presies die bedryf waarin jy betrokke is. Jy is absoluut uniek. Onder ...