Jubel en Juig

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 100:1,2 Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel! Weet jy watter interessante ontdekking ek gemaak het? Dit is baie makliker om op 'n Sondag vrolik en luidrugtig te sing as om God op 'n Maandag met oorgawe te dien. Dit is soveel makliker om daardie liedere te sing, as om hulle uit te leef. As jy God liefhet en as jy in Jesus glo, dan is dit ‘n spesiale ervaring om saam met gelowiges bymekaar te kom in opwindende lofp...