Juig en Treur

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 12:15 Lag en vier fees saam met elkeen wat bly is. Huil saam met elkeen wat hartseer is. (NLV) Hier is ontstellende navorsingsdata. Ons sal gemiddeld byna 17 jaar van ons lewens met ons neuse in ons selfone deurbring. Dit is 145 800 uur of 33% van ons wakker ure. Dit is ontstellend en laat jou kop duisel.Kom ons kyk net weer na daardie syfers. Oor 'n 24 uur periode gaan ons, kom ons sê, agt uur slaap. Dit laat ons met 16 wakker ure. As ons die helfte van hulle vir v...