Juig Sommer Nou

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 5:11 Bo alles kan ons nou ook jubel in God omdat Jesus Christus ons Here ons bevoorreg het om nou God se vriende te wees. (NLV) Dit is amper Kersfees. My Kersfees. Jou Kersfees. Ja, my vriend, ek en jy sal op verskillende plekke en op verskillende maniere feesvier. Kan ek jou vandag vra: is jy regtig lus om fees te vier? Of het die bekommernisse van hierdie wêreld enige gevoel van vreugde en verwondering in hierdie aanloop tot Kersfees verdring? My gebe...