Jy Het ‘n Groot Voorsprong
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textRomeine 5:10 Want as God ons, terwyl ons nog sy vyande was, deur die dood van sy Seun tot sy vriende gemaak het, hoeveel te meer sal Hy ons nie noudat ons sy vriende is, deur Hom, die lewende Jesus, van die oordeel red nie! NLVJy het seker opgemerk dat ons hierdie week 'n bietjie gefokus het op die onderwerp van die naderende euwel, die duisternis wat besig is om ons wêreld te verstrengel en ons lewens te bedreig.Terwyl ek vanoggend vroeg besig was om nog ‘n VARS boodskap voor t...