Jy Hoef Nie Alleen te Staan Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textLukas 11:11-13 Is daar 'n pa onder julle wat as sy seun vir hom 'n vis vra, vir hom 'n slang sal gee in plaas van die vis? Of as hy 'n eier vra, vir hom 'n skerpioen sal gee? As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee – die Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir dié wat vra.”Almal wat vasberade is om Jesus te volg, ongeag van waar Hy ook al mag lei en wat dit ook al mag kos, weet dat dit 'n eensame reis kan wees. Maar hier i...