Jy is die Beste
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMatteus 11:11 “Amen, Ek sê vir julle: Onder diegene wat uit vroue gebore is, is daar niemand groter as Johannes die Doper nie; en tog is die geringste in die koninkryk van die hemele groter as hy.(AFR20)Het jy al ooit gevoel jy pas nêrens in nie? Asof jy net nie in die groep hoort nie? Ek het dwarsdeur my kinderjare so ongemaklik gevoel. Elke mens wil aanvaar word. Ons wil weet dat ons ‘behoort’. Maar soms ontwyk die gevoel van geborgenheid ons.Ons is geneig om mense op hul baad...